Mari van der Merwe

Grimeerkunstenaar

Kostumier

Mari van der Merwe

Mari werk al vir meer as sewe jaar in die filmbedryf, op internasionale en Suid-Afrikaanse produksies. “Fiela se Kind” was haar eerste werk as kostumier vir ’n vollengte film.

“’n Kostuum ontwerper gee tekstuur aan die storiewêreld deur klere en dis ’n manier om agtergrond van ’n karakter te gee, sonder dat dit nodig is om dit in woorde weer te gee.”