’n Bruin vrou wat in die dorre Karoo woon, neem ’n verlore wit kind in en maak hom as haar eie groot. Nege jaar later, word die seuntjie verwyder en word hy geforseer om in die Knysna Bos te leef saam met ’n familie houtkappers wat beweer hy behoort aan hulle.

Lokprent