Leighman Marshall
Dawid Komoetie JNR
Leighman Marshall

Leighmen Marshall vertolk die rol van Tollie Komoetie Jnr in “Fiela se Kind”. Hy maak ook sy verskyning as Leroy, in episode 12 van die “Die Spreeus”, met Jaco Bouwer as regisseur. Hy beplan om Drama te studeer eendag.
Dawid Komoetie JNR
Dawid is stil en beskeie, ’n seun so na aan Selling se hart. Nadat hy gesien het watse kwaad Benjamin en Tollie sy ma aandoen, kies hy om die “goeie kind” te wees. Hy wil nie dinge vererger nie en vind troos in sy werk en stilte.