Charlotte Buys

Klankontwerper

Klankontwerper

Charlotte Buys

Met 24 jaar se ondervinding in die filmindustrie, waarvan 20 jaar op klankontwerp en redigering fokus, bring Charlotte ʼn ervare en uiters geoefende oor tot enige produksie waaraan sy werk. Sy het ʼn lang lys van van speelfims op haar kredietltys waarvan twee met SAFTA-toekennings bekroon is: “White Lion” en “Material”.

Van haarklankontwerpwerk sluit die volgende titels in: “Stroomop”, “Thys en Trix”, “Noem My Skollie”, wat genomineer is vir die Best Sound Rapid Lion-toekenning van 2016,“’n Man soos my Pa”, “Abraham”, en “Hollywood in my Huis”.